Schools Program
![]() |
As eerste Afrikaanse skool in Johannesburg (1921) en eerste Afrikaanse Privaat Hoërskool in die land (1993) is Helpmekaar Kollege ‘n tuiste vir leerders en ouers wat wyd dink en groot droom oor die toekoms. Hoë standaarde, ‘n onafhanklik IEB-eksamen, toegewyde onderwysers, goeie waardes en dissipline is die skool se hoekstene. Ons rus kinders nie net toe met puik vakkennis nie, maar leer hul van vasbyt, fokus, saamstaan en deelname sodat hul gelukkig en gebalanseerd kan wees. Kleiner klasse dra by tot ‘n intieme atmosfeer en daarom is Helpmekaar al vir geslagte lank een groot familie. Helpmekaar… Wat anders? |
![]() |
Northcliff High School is a centre of excellence - a safe, secure, disciplined and caring environment for all. As a proudly independent state high school, we offer a firm foundation of traditions and values which have been carried through from when the school was established in 1969 to today. https://www.northcliffhigh.com
|